Samaritane op Facebook
Joomla Templates and Joomla Extensions by ZooTemplate.Com
Helpende Hande
Helpende Hande van Barmhartige Samaritane
Hierdie Beweging het ontstaan weens die feit dat daar groot nood is onder ons mense!!! `n Paar vroue in ons Gemeenskap besluit om SELF iets te doen om ons eie mense te help! Ons het JOU nodig! Daar is baie weduwees, alleen ouers, kindertjies en ou mensies en boere mense wat soos die persoon in Lukas 10 : 30 – 37 deur Rowers van Omstandighede hulpeloos gelaat is en maar net kan hoop op `n Barmhartige Samaritaan om hulle wonde te verbind en hulle te help! Hoe kan JY help? Eerstens deur ons BELEID te lees en indien jy saamstem daarmee en belangstel, LID te word van ons Beweging.


